Bea Pretorius
Hoër Meisieskool Bloemhof
Tuisdorp
Stellenbosch
Skool
Hoër Meisieskool Bloemhof
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Lara Louise Designs
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Wou nog altyd n blou rok gehad het en die beweging wat ek gesien het op rokke met valle het ook as inspirasie gedien
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dit beteken vir my baie want ek het soos n prinses gevoel
Hoogtepunt van die matriekafskeid
My hoogtepunt was definitief om te skokie op die dans vloer.
Planne vir na matriek
Ek gaan by Isa Carstens gaan swot.
Gunsteling woord in Afrikaans
omhels
Datum van matriekafskeid
2025-10-01