Ashlynn Diegaardt
Bloemfontein Hoërskool
Tuisdorp
Vrystaat
Skool
Bloemfontein Hoërskool
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
N Private Ontwerper
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
12 jaar se harde werk en my persoonlikheid was ook die grooste inspirasie agter my rok! Pienk is my gunsteling kleur,maar dis meer as net n gunsteling kleur.Dis my persoonlikheid in n kleur.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dis beteken my vroulikheid uitgebeeld na 12 jaar se groei.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die hoogtepunt van my matriekafskeid was toe ek sien hoe trots almal in my familie was op my toe ek die rok aan gehad het en hoe my ouers na my gekyk het met liggende ogies.
Planne vir na matriek
My planne na matriek is om vir n jaar in die kerk te dien en daarna my roeping,medies ,te studeer.
Gunsteling woord in Afrikaans
asemrowend
Datum van matriekafskeid
2025-10-17