Anzelle De Roubaix
Hoërskool Noordheuwel
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool Noordheuwel
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het gesoek na n rok wat uniek aan my is en n klasieke gevoel gee
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou n rok hê wat my persoonlikheid skou en n elegansie by dra . Ek het die kleur gekies want dit herriner my aan die skoonheid van natuur en die borduur werk van blomme op die korset dra daar by .
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die unike manier wat die romp valle maak om diepte te skep
Datum van matriekafskeid
2025-10-03