Anuscka Cloete
Hoërskool President
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool President
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek wou nog altyd soos ń "princess" gelyk het op my matriekafskeid.
Die kleur van my rok het vir my uitgestaan en onmiddelik my aandag getrek.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Die kleur was vir my baie uniek en die rok het vir my ń sprokies prinses verhaal gevoel gegee.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My gunsteling deel van my rok was die agter slee want dit het baie mooi aksente gehad. Daar was baie fyn delikate hand gestukte krale en blomme op my rok wat ń aandeel gehad het in my droom sprokiesverhaal matriekafskeidrok.
Datum van matriekafskeid
2025-09-26