Anuk Lombaard
Ouderdom
19
Tuisdorp
Vryheid
Skool en dorp/stad van skool
Vryheid
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was die warm, ryk kleure van die herfs. Ek wou ’n rok hê wat romanties en elegant is, maar steeds uniek en opvallend. Die vloeiende romp, fyn detail en diep wynrooi kleur het die sprokiesagtige voorkoms geskep waarna ek gesoek het.Ek hou van elegante ,sagte style en wou glad nie n stywe rok he nie.
