Ansuné Groenenstein
Ouderdom
18
Tuisdorp
Kroonstad
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Trio
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het na baie prente en opsies gekyk en op my keuse besluit , my tannie het dit gemaak volgens my insperasie prent wat ek op pintrest gekry het.
