Anouk Pelser
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir die oranje romp was ń vorige kliënt van Anel wat ń soortgelyke oranje Jeep gery het.
Ek wou graag ń rok dra wat my herinner aan my sorgvrye skooldae voordat ek die grootmenswêreld betree.
