Annika Denton
HTS Drostdy Worcester
Ouderdom
18
Skool
HTS Drostdy Worcester
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Die rok het ń lang,medium wye romp met oop rug en v-hals voor met hoë slit,die rok is koningsblou met detaleerwerk op bo stuk.Met ń glinsterende blou insetsel aan binne kant van romp.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My inserasie het ek gekry deur die blou van die see,en die bo stuk van rok is geinspireer deur die korele onder die see. My droom was vir ń baie elegant rok wat ń baie koninglik voorkoms het.Dit is waar die koningsblou kleur ook ingekom het
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die v-hals met koraal vorm motief voor asook die rug stuk wat oop is.
Datum van matriekafskeid
2025-10-01