Annabel Roux

Annabel Roux Annabel Roux Annabel Roux

Ouderdom

18

Tuisdorp

Robertson

Skool en dorp/stad van skool

La Rochelle GHS, Paarl

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie agter my matriekafskeid rok kom al van kleintyd af. My droom was om nog altyd soos ń prinses te voel en daardie droom het rerig waar geword op daardie dag. Ek wou gehad het my Matriekafskeid rok moes my persoonlikheid weerspieël. Dit moes my menswees uitbeeld. Ek wou gehad het dat die rok my moes toelaat om my beste self te wees en toe te laat dat ek gemaklik voel in wat ek dra. Ek het nog altyd ń groot liefde vir pienk gehad en enigiets pienk maak my altyd gelukkig. Pienk is vir my so spesiaal en dit definieer my hele persoonlikheid. As dit sin maak.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media