Ankia le Roux

Hoërskool Hans Moore

Tuisdorp

Benoni

Skool

Hoërskool Hans Moore

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Lizan Zondagh Couture

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou graag soos ‘n prinses voel en Belle van Beauty and the Beast was my inspirasie.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok simboliseer ‘n mylpaal in my lewe. Geel word verbind met sonlig, energie en geluk. Elkeen van ons is uuniek geskape en elkeen dra haar eie skoonheid met haar saam. Lizan Zondagh het ‘n besonderse talent. Ek is mal oor die simplisitseit maar elegansie van my rok. Die nommerpas korset bo-stuk met die fyn kant wat sagkens hang oor my arms is my gunsteling.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Ons matriekafskeid was gehou by Riverside Country Estate in Springs. Die hele dag was ‘n hoogtepunt. Van hare, grimering en luukse motor tot by die rooitapyt. Die “photobooth” was baie pret om herhinneringe vastevang!

Planne vir na matriek

My doelwit is om verder te studeer vir ‘n Fisioterapeut.

Gunsteling woord in Afrikaans

Poenankies

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media