Anica Blom

Anica Blom Anica Blom Anica Blom

Ouderdom

17

Tuisdorp

Centurion

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Centurion

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

'n Moderne feëverhaal met ’n tikkie waaghalsigheid! Ek wou ’n rok hê wat soos ’n sprokie voel, maar steeds uniek en anders is. Roedolf het my droomrok perfek vasgevang! Die sagte saliegroen materiaal, fyn detail op die lyfie en deurskynende oorlaag gee daai ekstra wow-faktor. Die vloeiende sleep, met die geborduurde blompatrone en golwende rande, maak dit ekstra dramaties en sprokiesagtig – ’n huldeblyk aan my van, BLOM. Elegant, uniek en met net genoeg waaghalsigheid om almal se aandag te trek!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media