Anel Steenkamp

Anel Steenkamp Anel Steenkamp Anel Steenkamp

Ouderdom

18

Tuisdorp

Meyerton

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Dr Malan

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het lank gesoek vir die perfekte rok vir die perfekte dagen el het bly wonder wat eintlik die perfekte rok is.
Ek het vir myself gese ek will net n eenvoudige donker rooi rok he, want some is die eenvoudige dinge die mooiste. Ek het afgekom op die rok en goevoel soos n princess toe ek dit aanpas. Ek het n paar draai in die rok gegee en gevoel asof ek in n kliek is waar ek die princess was. My opgewondenheid het oorgeneem en ek het soos n klein dogtertjie gevoel wat vir die eerste keer n mooi rok dra en voor almal in die rondte draai.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media