Tuisdorp
Springs
Skool
Hoerskool
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het my rok by Bride & Co in Boksburg gekoop.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het awesome gelyk en gevoel toe ek hom aanpas.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Ek het soos 'n prinses gevoel
Hoogtepunt van die matriekafskeid
AFTER PARTY
Planne vir na matriek
Ek wil graag 'n crime monologist word
Gunsteling woord in Afrikaans
LUIM
Datum van matriekafskeid
2025-10-02