Ané Langeveldt
Ouderdom
18
Tuisdorp
Windhoek, Namibië
Skool en dorp/stad van skool
Windhoek Gymnasium, Windhoek, Namibië
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Pêrels was nog altyd vir my besonders mooi, en my liefde daarvoor het die inspirasie vir hierdie elegante rok gevorm.
Pêrels simboliseer suiwerheid, vroulikheid, grasie and tydlose skoonheid. – eienskappe wat ek graag in my matriekafskeidrok wou vasvang.
