Ane Botha

Hoërskool Ben Viljoen

Tuisdorp

Groblersdal

Skool

Hoërskool Ben Viljoen

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Wedding Bells (Witbank) het my rok gemaak/ontwerp.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek al van dat ek ń klein dogtertjie was geweet ek gaan eendag ń geel rok dra vir my matriekafskeid!

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My matriekafskeid rok bewys dat jou droom rok n realiteit kan word

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Om my pragtige rok op die matriekafskeid loopplank af te wys!

Planne vir na matriek

Ek gaan Dieëtkunde by die Noord-Wes Universiteit gaan studeer.

Gunsteling woord in Afrikaans

Kattekwaad

Datum van matriekafskeid

2025-10-01

Like what you see?

Share on Social Media