Anandri Pretorius
Ouderdom
18
Tuisdorp
Piketberg
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Piketberg, Piketberg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou gemaklik wees, sodat ek die aand ten volle kan geniet.
Ek wou meer hê die kleur van my rok moes praat...
