Amiee Wharam
Hoërskool Dinamika
Ouderdom
18
Tuisdorp
Alberton
Skool
Hoërskool Dinamika
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Scarlet Red Boutique
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het ‘n rok gesoek wat uniek soos ék is. Iets heeltemal anders!
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My matriek afskeid rok vir beteken my: een van die belangrikste rokke wat ek ooit gedra het.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om saam al my vriendinne te dans.
Planne vir na matriek
‘n klein bietjie rus by die Vaal dam en middel 2026 begin met my graad vir opvoedkundige sielkundige.
Gunsteling woord in Afrikaans
Kolwyntjie
Datum van matriekafskeid
2025-10-03