Allison Gabriel
Hoërskool Upington
Tuisdorp
Upington
Skool
Hoërskool Upington
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het my rok gekies vir sy tydlose styl en elegante eenvoud.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Tydlose vroulikheid met 'n moderne flair- sag, sterk en selfversekerd.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
'n Afsluiting van groei , herinneringe, en die begin van 'n nuwe reis met trots.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om saam met almal vir oulaas te sing en lag op die skoolbus - 'n perfekte afsluiting.
Planne vir na matriek
Ek wil fokus op groei, leer en die bou van my toekoms met passie en doel.
Gunsteling woord in Afrikaans
''Ewigheidsmoment'' - 'n oomblik wat vir altyd in my hart bly.
Datum van matriekafskeid
2025-10-03