Alika van der Merwe
Ouderdom
18
Tuisdorp
Midstream
Skool en dorp/stad van skool
Midstream College, Olifantsfontein
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Al wat ek geweet het toe ek my rok begin ontwerk het, was dat ek ’n rooi rok wil hê en dat daar leer in moet wees. My doel met my rok was om my eie outentiekheid, my persoonlikehid en my drome vertolk. Dit was vir my belangrik dat ek iewers in die rok my liefde vir verf kon uitleef. Ek is vir so lank as wat ek kan onthou baie lief vir kuns, verf en mooi goed met my hande skep. Met al die idees in my kop het ek weergawe na weergawe geskets, tot ek gelukkig was met die ressultaat.
