Alicia Le Roux

Alicia Le Roux Alicia Le Roux Alicia Le Roux

Ouderdom

18

Tuisdorp

Wellington

Skool en dorp/stad van skool

Hugenote Hoërskool Wellington

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het my inspirasie op sosiale media gekry en alles bymekaar gesit om op die ontwerp te kom. Ek het Pinterest, Instagram en TikTok gebruik om idees te versamel en toe my eie weergawe vir Sameul J Couture gegee. Hy het toe die finale ontwerp geskep. Die diep middernagblou rok met duisende glinsterende krale, is simbolies van my drome en toekoms. Ek wou 'n rok hê waar ek nog steeds my ware self kon wees. Die ontwerp gaan oor selfvertroue en vryheid om 'n jong vrou te wees. Die hoë split het verseker dat ek kon dans, en die sleep wat my die hele aand agtervolg het, het my laat voel soos die beste weergawe van myself.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media