Alexa Harmse

Hoërskool Rustenburg

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Rustenburg

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek hou nog altyd van ń dramatiese , ‘old hollywood’ en klassieke styl . My ontwerper het definitief my droom ń werklikheid gemaak !

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

‘Old Hollywood Glam ‘ was definitief my grootste inspirasie om ń tydlose en klassieke gevoel te skep waarna ek in 50jaar kan terug kyk en steeds dink “WOW!”

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My gunsteling deel van my rok is definitief my dramatiese volstruis veer moue asook hoe veelsydig my rok is aangesien my moue en oor-romp kon afhaal om soveel verskillende weergawes van my rok te vorm . Ek was baie gemaklik en het heel aand soos n prinses gevoel!

Datum van matriekafskeid

2025-09-23

Like what you see?

Share on Social Media