Alet-Catherine de Hart
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bloemfontein
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Sentraal, Bloemfontein
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die 1950's flieks van Audrey Hepburn met haar elegante styl en haar ballet agtergrond is nog altyd n inspirasie vir my. Die gevoel van "high glamour" en 'n mengsel van ou Hollywood gee net die verfynde klassieke gevoel om jouself vir 'n glansaand op te tof. Dit is afgerond met lang opera handskoene en stylevolle klein hakkie skoene wat ek self verander het.
