Alany Teessen
Ouderdom
18
Tuisdorp
Thabazimbi
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Frikkie Meyer , Thabazimbi
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie agter hierdie ontwerp vir die tema "Chasing Sunsets" is die magiese, goue lig van 'n sonondergang. Die goud, silwer en metaalagtige besonderhede vang die laaste glinsterende sonstrale van die dag, terwyl die deurskynende netstof die sagte, oop lug van die skemeruur versinnebeeld. So skep hierdie ontwerp deur Diaan Daniels 'n treffende beeld van die laaste lig wat oor die horison breek.
