Akeelah Jasson
Hoerskool Tegnies Potchefstroom
Tuisdorp
Potchefstroom
Skool
Hoerskool Tegnies Potchefstroom
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
My matriekafskeidrok was deur Lee Fashions ontwerp.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wil altyd uniek wees en n model, en eerlikwaar dis wat my rok was, en die feit dat ek die enigste een was met die patroon maak dit my nog meer spesiaal, ek wil n rolmodel wees vir die klein kinders wat so op na my kyk.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dit beteken vir my uniekheid en ook dat ek kreatief en selfversekerd is
Hoogtepunt van die matriekafskeid
My rok en die kar
Planne vir na matriek
Ek wil graag onderwys gaan swot by die universiteit.
Gunsteling woord in Afrikaans
Gaaf
Datum van matriekafskeid
2025-10-01