Adré Genevieve Snyman
Ouderdom
18
Tuisdorp
Windhoek, Namibia
Skool en dorp/stad van skool
Windhoek Afrikaanse Privaatskool, Windhoek
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Goud is my kleur, as ek rok moet dra, gewoonlik op die hokkie veld, maar was in Graad 11 deel van Meneer en Mej WAP en my aand rok was goud, en wou dit weer dra vir my Matriek afskeid.
