Abigail Randell
Ouderdom
18
Tuisdorp
Ermelo
Skool en dorp/stad van skool
Ermelo Hoërskool, Ermelo
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het aan die begin gladnie geweet wat ek met my matriekafskied rok wil doen nie.Te danke aan my sussie en haar idees het ek die inspirasie gekry wat die basis van my rok gevorm het.Ek het besluit om n sag en feetjieagtige effek te skep met my rok, wat weer ook die moue inspireer het.
