Suné Hills

Suné Hills Suné Hills Suné Hills

Ouderdom

18

Tuisdorp

Reitz

Skool en dorp/stad van skool

Witteberg Hoërskool, Bethlehem

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My BMW F650 motorfiets was my hoof insperasie vir my rok. Ek het al in graad 9 geweet ek wil eendag by die metriekafskeid op my motorfiets in ry. My motorfiets is bloed rooi met swart aksente, so ek het besluit op 'n swart rol met rooi aksente te maak. Ek is ook mal oor goud en wou dit 'n groot deel van die rok maak. Die romp kan ophak sodat ek gemaklik op die motorfiets kan sit en dan word dit af gehak in 'n vol-lengte rok. Die hoë slit het ook gehelp dat ek gemaklik op die motorfiets kan sit.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media