Nieke Janse van Rensburg

Nieke Janse van Rensburg Nieke Janse van Rensburg Nieke Janse van Rensburg

Ouderdom

18

Tuisdorp

Klerksdorp

Skool en dorp/stad van skool

Klerksdorp Hoërskool (KHS)

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was om n rok te dra wat elegant was maar tog my eie persoonlikheid weerspieel. Die diep maroon kleur het vir my uitgestaan omdat die n gevoel van styl en selfvertroue uitstraal.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media