Elsjé Swanepoel

Elsjé Swanepoel Elsjé Swanepoel Elsjé Swanepoel

Ouderdom

18

Tuisdorp

Orkney

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Schoonspruit

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek hou van "anime", comics, flieks en cartoons, en wou dit graag in my rok inwerk. Ek wou iets gehad het waarna mense sou kyk, en net "wow" sê! Ek het die idee aan Hendrik en Chantelle verduidelik, en hulle was dadelik opgewonde daaroor. Ons het met groot entoesiasme en ywer saam gewerk aan my idees. Hulle het idees en voorstelle gegee om my droomrok werklikheid te word. Met elke passing het my rok die prentjie wat ek in my kop gehad het geword. En my opgewondenheid het met elke passing meer en meer geword. Die eindproduk was presses wat ek wou gehad het!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media