Karla Boraine
Ouderdom
18
Tuisdorp
Wellington
Skool en dorp/stad van skool
Hugenote Hoërskool Wellington
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het 'n paar boksies gehad wat ek wou afmerk vir die perfekte rok.
Glitz & Glam
Nie die norm nie, iets buitengewoon.
My pas soos 'n handskoen.
Gamaklik beweegbaar.
Lank genoeg, want ek is 'n hemel besem.
Alhoewel die boksie van kleur (konings blou, bottel groen en maroon) nie afgemerk was nie het pers koning gekraai.
