Nichelle Vermaak
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bethal
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Hoogenhout
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Burgundy was nog altyd my gunsteling kleur, ek wou ook nog altyd my eie rok ontwerp het en het 'n idee gehad wat ek soek!!
Na ons die materiaal gekry het, het my prentjie en saam met tannie Christa se talent net alles in plek geval!!
