Melanté Swart
Ouderdom
18
Tuisdorp
Bothasig
Skool en dorp/stad van skool
DF Akademie, Bellville
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Aspoestertjie is nou my gunstelling prinses en dit was n onvergeetlike aand.
Hier is my gunstelling aanhaling van Aspoestertjie waarby ek leef: “Have courage and be kind.” Jy weet nooit wat iemand anders se omstandighede is nie.
Vertrou God se tydsberekening.
Aspoestertjie se storie herinner ons daaraan dat pragtige dinge kan gebeur wanneer ons dit die minste verwag. Jy mag dalk deur moeilike seisoene gaan, teleurstelling ervaar of jou waarde bevraagteken. Maar waar jy nou is, is nie waar jy altyd sal wees nie.
