Decota Swanepoel
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Garsfontein - Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het deur sosiale media geblaai, 'n hele rukkie terug en 'n soortgelyke tipe rok gesien. Dit het met my gepraat. Die snit, stylvolheid en gemaklike eenvoud. Ek het die tipe rok, toe my eie gemaak, met my eie styl en persoonlikheid, en my droomrok is gebore. Gerrit Pienaar het die rok met sy eie mooi, geduld en liefde aanmekaar geweef, en ek het soos 'n prinses gevoel. As 'n rok jou so inspireer, moet mens dit maak en dra!
