Ciara-Lee Johannes
Ouderdom
18
Tuisdorp
Durbanville
Skool en dorp/stad van skool
Curro Durbanville Hoërskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek en my ma het in die Junie vakansie by Bellissimo rokke gaan aanpas en ek was net dadelik verlief op die lemmetjiegroen rok. Ek het eintlik glad nie geweet hoe my rok moet lyk nie maar dit was definitief 'love at first sight'
