Mia Moore
Ouderdom
17
Tuisdorp
Fairlands
Skool en dorp/stad van skool
Helpmekaar Kollege, Johannesburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die lewe is te kort vir vervelige kleure! My inspirasie was n moderne sprokie: n rok met Belle se elegansie, maar wat ook by my eie persoonlikheid pas. Ek wou die romantiese prinses gevoel vasvang, maar op n manier wat steeds soos ek voel. Ek wou al van kleins af n goudgeel rok he.
