Cara Kilian

Cara Kilian Cara Kilian Cara Kilian

Ouderdom

18

Tuisdorp

Johannesburg

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Linden, Johannesburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou graag gemaklik wees in myself, maar met ‘n titseltjie styl en elegansie wat ek nie elke dag sommer uitstraal nie! Soos Prinses Diana, wat nog altyd ‘n mode -ikoon vir my was met haar moeitelose elegansie en skoonheid, wou ek ook die koppe laat draai. My skouers was nog altyd vir my ‘n bron van irritasie (weens my jarelange swemsessies drie keer ‘n week), maar ek kon met hierdie geleentheid met my mooi skouerspiere spog. My ouers noem my altyd hul prinses en in hierdie rok het ek sowaar soos een gevoel en gelyk!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media