Angi Zaayman
Ouderdom
18
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Garsfontein
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
‘n Prinsess se rok wat pienk, blink, dromerig en asemrowend is. Dit pas by my sagte geaardheid en sprokieagtige uitkyk op die lewe.
