Chelsea Snyman

Chelsea Snyman Chelsea Snyman Chelsea Snyman

Ouderdom

18jr

Tuisdorp

Tzaneen

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Ben Voster Tzaneen

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Van kleins af wil elke dogtertjie soos 'n prinses lyk op haar spesiale dag, jy wag jou hele skool Loopbaan vir een nag waar jy jouself kan uitbeeld in jou rok. So daai vasgevangde prentjie in jou kop van bal rok het altyd vasgesteek. Min weetend as jy ouer word Verander ons idees drasties en kon nie besluit ball of meerminstyf almal wil mos Barbie of prinses wees? Uiteindelik breek matriek aan en die maak van jou spesiale rok ! Die ontwerp begin, so was Erika briljant Kom ons doen beide, "haar woorde Let's do drama" en netso is ek van prinses balrok met my gunsteling baie helder Oranje kleur verander in 'n sprokies prinses met my Meermin styl. Dit het gevoel of daar 'n towerstaf swaai en netso verander die Ballromp in 'n stywe elegante noupasende meermin styl aandrok." I Had the best off both worlds."

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media