Ruzanne Oosthuizen
Ouderdom
18
Tuisdorp
Klerksdorp
Skool en dorp/stad van skool
Klerksdorp Hoërskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Van kleintyd af teken ek my droom matriekafskeidrokke - die vintage tema met rye"fringe " het my verbeelding vasgevang - iets wat niemand anders sou doen nie. Ek het n paar rokke aangepas, maar een het vir my uitgestaan! Ek en Anel het met die idee gespeel en Anel het dit vlerke gegee... letterlik! Sy het die Gatsby tema n werklikheid gemaak met die rye kraeletjies om die rok en die vere !!- dit het die rok n ouwêreldse elegansie gegee!
