Imke van der Westhuizen
Ouderdom
18
Tuisdorp
Malmesbury
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Swartland
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om ’n elegante, vroulike en tydlose voorkoms te skep. Ek wou iets hê wat eenvoudig, maar steeds opvallend en besonders is. Ek is geïnspireer deur klassieke matriekafskeidstyle en het besluit op burgundy omdat dit ’n ryk, elegante kleur is wat mooi met roosgoud bykomstighede kombineer.
