Miné du Plessis
Ouderdom
18
Tuisdorp
Tzaneen
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Ben Vorster / Tzaneen
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die rede vir die rok wat ek gekies het was n stelling wat vir baie lank by my gebly het ‘ elegance over extravagance’ . Dit was die eerste rok wat ek aangepas het, en om my sussie se woorde te herhaal…’ Ja. Koop hom. Swipe hom.’
