Celeste Marx
Ouderdom
18
Tuisdorp
Centurion
Skool en dorp/stad van skool
Midstream College, Olifantsfontein
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het nog altyd geweet dat ek ’n smarag groen rok vir my matriekafskeid wil hê, iets wat my groen oë mooi sal komplimenteer.
My ontwerp vereistes was 'n klassieke, maar tog unieke ,gemaklike en lekker dans rok....en natuurlik moes daar sakke wees.
Die twee-stuk idee het dadelik my oog gevang en die ontwerp het gemaak dat my rok steeds stylvol , smaakvol en enig in sy soort was.
Dit was baie spesiaal om my droomrok saam met my ma te ontwerp en uiteindelik te maak!
