Luzaan Oosthuizen
Ouderdom
18
Tuisdorp
Viljoenskroon
Skool en dorp/stad van skool
Salomon Senkal Hoërskool in Viljoenskroon
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir die rok was Cinderella se blou rok met die skoenlappers, vir die bal waarvan sy moes wegbly.
