Elizabeth Fick
Ouderdom
18
Tuisdorp
Clocolan
Skool en dorp/stad van skool
Oranje Meisieskool Bloemfontein
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Elke jaar kry ons skool n tema om na te streef en ons sin was “Stem”wat ook die tema van die aand van ons matriekafskeid word.My rok het vir my gepraat ,ek was hier , het geleef , het gegroei en ek is gereed vir wat volgende kom.
