Anandi Duvenhage

Anandi Duvenhage Anandi Duvenhage Anandi Duvenhage

Ouderdom

18

Tuisdorp

Durbanville

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Stellenberg, Bellville

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou nog altyd 'n strapless rokkie dra met 'n mooi rug en 'n slit aan die voorkant van die rok. Ons het baie ge-eksprimenteer met idees, omdat ek 'n oop rug wou gehad het en ek wou nie straps gehad het nie. Tannie Janet het my idees in 'n werklikheid omskep. My hele rok se agterkant was defnintief die "show stopper". Ek wou gehad het dat my rok plein moes lyk van voor af en dat my rug 'n mens se oog moes vang.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media