Michaela Cronje

Michaela Cronje Michaela Cronje Michaela Cronje

Ouderdom

18

Tuisdorp

Fochville

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Fochville, Fochville

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was die idee dat ware klas nie aandag hoef te soek om raakgesien te word nie. Ek wou die klassieke bekoring van Old Hollywood-glans met moderne vroulikheid kombineer. Die fyn detail en goue skakerings weerspieël hoe ek op hierdie besondere aand wou voel: selfversekerd, stralend en gemaklik in my eie vel. My grimering het die voorkoms afgerond deur my natuurlike gelaatstrekke subtiel te beklemtoon.

My ontwerper, Werner Dey, en sy span het my visie tot lewe gebring en ’n rok geskep wat my persoonlike styl weerspieël en mooier was as wat ek ooit verwag het.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media