Zane De Bruyn

Zane De Bruyn Zane De Bruyn Zane De Bruyn

Ouderdom

18

Tuisdorp

Pretoria

Skool en dorp/stad van skool

Duo Edu

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was Romantiese sprokiesvoorkoms met 'n tikkie glans. Ek wou soos 'n prinses voel,maar steeds getou bly aan my eie styl.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media