Chané Jansen van Rensburg
Ouderdom
18
Tuisdorp
Vereeniging
Skool en dorp/stad van skool
Fundamental High School
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om soos ’n regte prinses te voel op my matriekafskeid. Ek was mal oor die idee van ’n sprokiesagtige Aspoestertjie-rok met ’n sagte ysblou kleur, ’n groot romantiese romp en fyn, glinsterende besonderhede. Ek wou iets hê wat elegant, tydloos en besonders is, maar steeds ’n bietjie dromerig en magies voel.
