Láne Fouché
Ouderdom
18
Tuisdorp
Elarduspark
Skool en dorp/stad van skool
Menlopark, Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het inspirasie geput uit verskeie rokke wat ek op Pinterest gesien het.
Die finale produk was n kombinasie van n paar rokke wat my aandag getrek het, die halslyn van een en die onderkant van n ander.
Ek het geweet dat ek iets oorspronklik wil hê wat ek nog nie van te vore al gesien het nie, iets egs wat by my styl pas sonder om te probeer naboots wat al honderde kere gedoen is.
