Jean- mari Pieterse
Ouderdom
18
Tuisdorp
Tulbagh
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Gimansium Paarl, Paarl
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het ‘n idee in my kop gehad wat nooit reg gevoel het toe ons die kleure bekaar pas nie. Die hele ontwerp was onmiddelik verander en heel opnuut gemaak soos die prentjies bymekaar gekom het in die winkel. Ek wou uitstaan. Iets buiten gewoon hê en ‘n gedagte agterlos van my rok. Ek wou ‘n elegante jong dame wees, met die mooiste matriekafskeid foto’s.
